My missie is om met mense saam te reis in die ontwikkeling van ‘n verbeeldingryke alternatiewe manier van leef, dit is vir die kern projekte van ons lewe (ons werk en take) en vir die kern verhoudinge (professioneel en persoonlik).

 

adult-art-artist-133170

Leef in vrede met jouself en ander

Mediasie

Konflik kan ‘n bron wees waaruit die bes moontlike toekoms vir almal kan voorspruit.. Ek wil die goeie verhaal saam met kinders beleef.

 

lees meer oor Mediasie.

photo by saltedpaper photography

photo by saltedpaper photography

Leef met ‘n doel

Lewensbegeleiding

Ek weet waarheen ek wil gaan, en hoekom dit my bestemming is – maar nou het ek nodig om ‘n plan op te stel en die vaardighede te leer om die reis te onderneem.

Vir meer inligting gaan na Lewensbegeleiding

adult-alone-attractive-2252684

Bou ‘n beter land

Bemagtiging

Sosiale herstel was nog altyd ‘n passie. My PhD studies het gehandel oor hoe die ekonomie deur gemeenskapswaardes gerig kan word. Nou verbind ek my tot die versorging van die leiers wat die samelewing aanmekaar weef.

 

Lees meer oor Bemagtiging.