My storie

 

Einde Mei 2018 het ek die diens van Fontainebleau Gemeenskapskerk verlaat. In hierdie video vertel ek vir die eerste keer hoe ek gedink het en wat ek geleer het in die proses. Kliek op die foto.

 

Die ses goed wat ek geleer het in die proses is:

 

1. Hanteer jou emosies. Dit is werklik.

2. Beskerm jou integriteit. Laat jou waardes jou lei.

3. Wees eerlik met jouself al is dit ook soms moeilik.

4. Bou ‘n ondersteuningstruktuur met ‘n verskeidenheid mense en rolle.

5. Verstaan waaroor dit gaan en met wie die konflik is. Behou perspektief.

6. Kyk vorentoe. Daar is pyn en nood in die wêreld en jy het talente en ervaring.

 

Skakel my gerus by 083 708 3405 of stuur ‘n e-pos aan johan@oorsprong.co.za as jy verder wil gesels oor my ervaring en hoe dit dalk vir jou ook van waarde kan wees

 

IMG_20200408_104425